NB-UITGEWERS en die ERFENISSTIGTING nooi die lede van War In Angola graag uit na die bekendstelling van Roelf Schoeman se “WEERMAGSTORIES. Dienspligtiges verbreek die stilte” 22 Augustus 2014 18:00 vir 18:30 Erfenisstigting foyer, Voortrekkermonument, Pretoria RSVP asseblief by Bernadine Fourie ( bernadine.fourie@nb.co.za ) of 031 406 3477 VOOR 19 Aug

Comments are closed.

Content Protected Using Blog Protector By: PcDrome.

We use cookies. By browsing our site you agree to our use of cookies.Accept

Loading...
If the spinner keeps loading forever, click to hide it.
Loading...